ARTIKELS

Die waarde van die sosiale wetenskappe...

Die waarde van die sosiale wetenskappe vir jou loopbaan

Deur Dr. Eugene Brink In ʼn wêreld wat vinnig besig is om van die ou nywerheidsekonomie oor te gaan na een waar kennis en die kompleksiteit van inligting die septer swaai, verskuif vandag se werkgewers en arbeidsmark hul fokus toenemend na nuwe bekwaamhede. Waar gespesialiseerde vaardighede voorheen die begin en  … Lees meer

Hoe jy kan weet as jy...

Hoe jy kan weet as jy onderbetaal is (en wanneer nie)

Deur Dr. Eugene Brink Hoeveel jy verdien, is ʼn sensitiewe onderwerp ─ en om ʼn goeie rede. Hoewel dit nie amptelik aangemoedig word nie, en selfs uitdruklik afgekeur word, kan werkers dwarsoor die wêreld nie anders nie as om die gehalte van hul werk en hul inherente waarde aan hul  … Lees meer

Begin slaap! Uitgeputte leiers kos hulle...

Begin slaap! Uitgeputte leiers kos hulle werkgewers miljoene

Deur Anja van den Berg “Geld slaap nooit nie,” sê Gordon Gekko in die rolprent Wall Street. Ja, dit is tegnies waar. Daar is egter ʼn verwante punt wat hy nooit meld nie: Om nooit te slaap nie, kos geld. Die verhaal van oorwerk is letterlik ʼn verhaal van dalende  … Lees meer

Pasop vir stagneer in die werkplek

Pasop vir stagneer in die werkplek

Deur Wilma Bedford Gegewe dat jy ongeveer 35 jaar voltyds in ʼn beroep moet staan, kan jy nie bekostig om te stagneer of onbuigsaam in die werkplek te wees nie. Maar as jy nie meer soggens met ʼn huppel werk toe gaan nie, moet jy jou afvra vra of jy  … Lees meer

Mag ek ook vrae vra by...

Mag ek ook vrae vra by 'n werkonderhoud?

Deur Wilma Bedford Mag ek ook vrae vra by ʼn werkonderhoud?  Die kort antwoord is: ja jy mag, eintlik MOET jy. Wanneer jy vir jou heel eerste werkonderhoud gaan, sal jy heelwaarskynlik ʼn goeie dosis senuwees hê, maar as jy voorbereid is op moontlike vrae en antwoorde gereed het, sal  … Lees meer

JOU A-Z VAN LOOPBANE

Klik hier vir jou A-Z van Loopbane.

BENODIG JY 'N BEURS?

Klik hier vir meer inligting.

UNIVERSITEITE & TERSIÊRE INSTELLINGS

Noord-Wes

North-West University T: 018 299 2601
F: 018 299 2603
www.nwu.ac.za navrae@nwu.ac.za
Potchefstroom Akademie T: 018 294 9030
F: 012 293 1991
www.potchacademy.co.za info@potchacademy.co.za

Limpopo

University of Limpopo T: 015 268 2140
F: 015 267 0142
www.ul.ac.za
University of Venda T: 015 962 8000
F: 015 962 4742
www.univen.ac.za communications.marketing@univen.ac.za

Gauteng

Tshwane University of Technology T: 012 382 5911
F: 012 382 5422
www.tut.ac.za general@tut.ac.za
University of Pretoria T: 012 420 4111
F: 012 420 4530
www.up.ac.za
University of South Africa T: 012 429 3111
F: 012 429 2565
www.unisa.ac.za
University of Johannesburg T: 011 489 3000
F: 011 489 2260
www.uj.ac.za
University of the Witwatersrand T: 011 717 1102
F: 011 339 8215
www.wits.ac.za webmaster@wits.ac.za
Vaal University of Technology T: 016 950 9214/5
F: 016 950 9800
www.vut.ac.za reception@vut.ac.za
Afrikaanse Protestante Akademie T: 012 344 3960
F: 012 344 5480
www.apa.ac.za info@apa.ac.za
Centurion Akademie T: 012 648 9700
F: 012 648 9763
www.ca.ac.za info@ca2000.co.za
Damelin T: 031 251 9300
F: 031 208 5822
www.damelin.co.za deg@damelin.co.za
Inscape Design Collage T: 011 327 2002
F: 011 447 7054
www.inscape.co.za admin@inscape.co.za
Milpark Business School T: 011 718 4010
F: 086 639 7622
www.milpark.co.za info@milpark.co.za
Open Window T: 012 648 9200/1
F: 012 665 0253
www.openwindow.co.za Elfriede@openwindow.co.za
Akademia T:F: www.akademia.ac.za navrae@akademia.ac.za
AROS T: 012 332 3228
F: 086 718 4911
www.aros.co.za info@aros.co.za

Wes-kaap

Cape Peninsula University of Technology T: 021 959 6230
F: 021 951 5617
Universiteit Stellenbosch T: 021 808 4654/2721
F: 021 808 3714
www.sun.ac.za
University of Cape Town T: 021 650 2105/6
F: 021 650 5100
www.uct.ac.za
University of the Western Cape T: 021 959 2911
F: 021 959 2973
www.uwc.ac.za

Oos-kaap

Nelson Mandela Metropolitan University T: 041 504 1111
F: 041 504 2574
www.nmmu.ac.za
Rhodes University T: 046 603 8148
F: 046 622 8444
www.ru.ac.za
University of Fort Hare T: 040 602 2016
F: 040 653 1338
www.ufh.ac.za
Walter Sisulu University T: 047 502 2200
F: 047 502 2970
www.wsu.ac.za

Vrystaat

Central University of Technology T: 051 507 3911
F: 051 507 3310
www.cut.ac.za
Universiteit van die Vrystaat T: 051 401 2114
F: 051 401 3669
www.ufs.ac.za info@ufs.ac.za

KwaZulu-Natal

Mangosuthu University of Technology T: 031 907 7111
F: 031 906 5470
www.mut.ac.za
Durban University of Technology T: 031 373 2411
F: 031 373 2011
www.dut.ac.za info@dut.ac.za
University of KwaZulu-Natal T: 031 2602227
F: 031 262 2192
www.ukzn.ac.za enquiries@ukzn.ac.za
University of Zululand T: 035 902 6000
F: 035 902 6601
www.unizulu.ac.za
Damelin T: 031 251 9300
F: 031 208 5822
www.damelin.co.za deg@damelin.co.za

CV

Jy moet ingeteken wees op Solidariteit Wêreld. Teken in of Registreer om voort te gaan.

WERKSOEKERS

Klik hier vir werksgeleenthede.

Registreer / Register

Maak toe / Close