Deur Anja van den Berg
Veels geluk met die voltooiing van jou studie! Dit was moeilik, maar jy het vasgebyt. Die wêreld van werk (en van volwasse wees!) kan egter genadeloos wees. Omring jouself met ondersteunende mense en bemagtig jouself met geloofwaardige inligting. TED Talks-gesprekke is op die man af en dek relevante onderwerpe vir pas afgestudeerdes. Hieronder is ʼn opsomming van video-onderwerpe wat sterk aanbeveel word.
LOOPBAANWENKE WAT JY WENS JY OP SKOOL GELEER HET
Hoe weet jy wanneer die tyd vir ʼn loopbaanskuif aangebreek het?
Die geheim van sukses is om die regte doelwitte te stel.
Aanbieder: John Doerr (waagkapitalis)
Hoe om te verbeter in dinge waarvoor jy omgee.
Aanbieder: Eduardo Briceno (opleidingskenner)
BEPROEFDE ADVIES OOR GELDSAKE
Drie sielkundige kunsies om jou te help om geld te spaar.
Kan jou taal jou vermoë geld te bespaar beïnvloed?
Kom ons wees eerlik oor ons geldprobleme.
LEWENSADVIES DEUR DIE KENNERS
ʼn Eenvoudige manier om ʼn slegte gewoonte te verbreek.
Hoe om moeilike besluite te neem.
Hoe frustrasie ons meer kreatief kan maak.
Bronne:
Intuit Mint Life: https://mint.intuit.com/blog/early-career/ted-talks-every-college-grad-needs-to-hear/
Business Diary: https://businessdiary.com.ph/19688/9-ted-talks-every-college-grad-needs-to-hear-on-life-money-and-career-success/
Foto krediet: freestocks.org | Pexels
Oops! We could not locate your form.