BEL ONS: 012 644 4300

Artikels

Maandag | 17 Mei | 2021 Hoe leiers onbeantwoordbare vrae kan antwoord

Deur Anja van den Berg Die koronaviruspandemie het die wêreld die onbekende in geslinger. Gesagsfigure reg oor die land moet vrese kalmeer en moeilike vrae beantwoord. Heel dikwels is daar nie bevredigende antwoorde op hierdie vrae nie. Ron Carucci, outeur van die topverkoper Rising to Power, sê dit beteken nie  … Lees meer

Maandag | 17 Mei | 2021 2025-visie: Die vaardighede wat jy nou moet ontwikkel vir loopbane in die toekoms

Deur Anja van den Berg Die wêreld ontwikkel teen ʼn geweldige pas. Dieselfde geld die bekwaamhede wat nodig is om in die werkplek te gedy. Universiteitsgraadprogramme kan eenvoudig nie byhou by die vinnig veranderende wêreld van werk nie. In sommige gevalle word studente voorberei vir werk wat nie meer bestaan  … Lees meer

Maandag | 17 Mei | 2021 Drie maniere waarop leiers kommunikasie tydens 'n interne krisis moet benader

Deur Anja van den Berg Elke leier weet dat kommunikasie tydens ʼn krisis kritiek is. En tog is daar, afgesien van basiese aanbevelings, slegs karige empiriese navorsing oor wat om aan werknemers in ʼn krisis te kommunikeer. Ten einde leiers te help om hul kommunikasiewyses te verfyn, het ʼn interdissiplinêre  … Lees meer

Maandag | 10 Mei | 2021 Die vyf fases van besigheidsgroei

Deur Essie Bester Vanaf die oomblik wat jy besluit om ’n besigheid te begin, is jy amptelik in ’n besigheidslewensiklus. Elke fase van dié lewensiklus het sy eie uitdagings. Jou uitdagings verander voortdurend en vereis verskillende benaderings om suksesvol te wees. Deur te weet in watter fase van die groeikurwe  … Lees meer

Maandag | 26 April | 2021 Word 'n werwingskonsultant vir 'n maatskappy of 'n sportspan

Deur Wilma Bedford ʼn Werwingskonsultant se werk is om die regte kandidaat  vir die regte werk te te soek en in die regte beroep te plaas waar hulle ʼn aanwins vir die firma sal wees en ook waar hulle self suksesvol sal wees.  Die konsultant dien as tussenganger tussen die  … Lees meer

Maandag | 19 April | 2021 Opgradering van vaardighede vir die post-Covid-era is noodsaaklik – en maklik!

Dr Eugene Brink Die Covid-19-pandemie het ʼn hele reeks uitdagings en geleenthede in ons midde losgelaat. Werkgewers en werknemers moet hiervan kennis neem, alhoewel hierdie eise al vir ʼn redelike lang tyd in ons midde is. Hulle is tot ʼn groot mate deur hierdie virus beklemtoon. Base moet nou in  … Lees meer

Maandag | 19 April | 2021 Dié vaardighede nodig vir toekomstige loopbane

Deur Nico Strydom Tradisionele loopbane en werkswyses is besig om vinnig te verander, of selfs weg te val namate die wêreld en maatskappye toenemend na die outomatisering van ʼn magdom funksies beweeg. Tegnologie word al hoe meer deur maatskappye ingespan en dit sal sekere take, werk en vaardighede teen 2025  … Lees meer

Maandag | 12 April | 2021 Die vryskut-ekonomie: Wat, waarom en hoe

Deur Dr. Eugene Brink Reeds voor die verwoesting wat deur die Covid-19-pandemie veroorsaak is, het maatskappye hul permanente werksmag begin verklein en van vryskutwerkers begin  gebruik maak. Om ʼn permanente werk te kry, raak inderdaad al moeiliker, en die Covid-19-era het maatskappye genoop om alle moontlike metodes te gebruik om  … Lees meer

Maandag | 12 April | 2021 Sake-ontwikkelingsbestuurders: Wie is hulle?

Deur Dr. Eugene Brink As jy deesdae enige loopbaanindeks raadpleeg, sal jy sien dat sakeontwikkelingsbestuurders hoog in aanvraag is. En dit maak gesonde besigheidsin: ondernemings het ʼn dringende behoefte aan mense wat hul besigheid en die ekonomie kan regstel in die lang nadraai van die bloedbad wat deur die Covid-19-pandemie  … Lees meer

Dinsdag | 06 April | 2021 Handhaaf jou professionele netwerk in goeie en slegte tye

Deur Essie Bester Die ontwikkeling van ʼn goeie netwerk is van kardinale belang vir professionele besigheidsleiers. Behalwe die verbetering van jou oordeel deur gereelde toegang tot onafhanklike perspektiewe vanaf persone wat hul mening reguit teenoor jou sal lug, genereer dit loopbaan- en sakegeleenthede. ʼn Goed ontwikkelde netwerk dien ook as  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close