BEL ONS: 012 644 4300

Artikels

Maandag | 16 Mei | 2022 Vyf tendense rakende tegnologiese vooruitgang in 2022

Deur Nico Strydom Die Covid-19-pandemie het ‘n groter afhanklikheid van selfone tot gevolg gehad weens inperkingsregulasies wat mense gedwing het om van die huis af te werk en tuis te bly. Die tegnologiese vooruitgang wat ons in 2022 kan verwag, sal ‘n logiese voortsetting wees van alles wat in 2021  … Lees meer

Maandag | 16 Mei | 2022 Verbeter jou besigheidsplan deur 'n doeltreffende webwerf te bou

Deur Essie Bester Ongeag die grootte van jou besigheid of in watter bedryf jy is − die bou en instandhouding van ʼn doeltreffende webwerf is noodsaaklik, veral as in ag geneem word dat byna 80% van potensiële kliënte die internet raadpleeg voordat hulle ʼn besigheid besoek of ʼn aankoop doen.  … Lees meer

Maandag | 16 Mei | 2022 Sagte vaardighede wat jy benodig tydens onderhandeling

Deur Wilma Bedford Onderhandeling is een van die belangrikste sagte vaardighede wat jy in die sakewêreld benodig. Vir party mense is dit ʼn natuurlike, aangebore vaardigheid maar dis ʼn vaardigheid wat jy wel kan aanleer. Daar is ʼn paar vaardighede wat by alle onderhandelings teenwoordig moet wees. Jou eerste vaardigheid  … Lees meer

Maandag | 16 Mei | 2022 Floreer in 'n handelskool met 'n gestremdheid

Deur Marli Naidoo ʼn Handelskool of ambagskool is ʼn opvoedkundige instelling wat studente die geleentheid gee om vaardighede te leer wat verband hou met spesifieke werk. Die fokus is prakties en studente word toegerus om na ʼn kort tydperk deel van die werksmag te kan wees. Baie handelskole is toegerus  … Lees meer

Maandag | 09 Mei | 2022 Die top 25 beroepe (en gepaardgaande vaardighede) in aanvraag in Suid-Afrika vir 2022

Deur Anja van den Berg Of jy nou nog op skool, ʼn pasgegradueerde, ʼn jong beroepspersoon of ʼn gesoute werker is, in die nuwe normaal is een ding seker: voortdurende verandering. Lewenslange leer, die verkryging van nog vaardighede en die hersiening van vaardighede behoort op almal se lys te wees.  … Lees meer

Maandag | 09 Mei | 2022 Geografiese Inligtingstelsels (GIS)-spesialis as loopbaan

Deur Melodie Veldhuizen Geografiese Inligtingstelsels (GIS) is ʼn rekenaargebaseerde metode vir die insameling, bestuur, analise, modellering en aanbieding van geografiese of ruimtelike data. Gedurende die afgelope dekade het die wêreld van kartografie betekenisvolle veranderinge ondergaan, grootliks te danke aan die ontwikkelende tegnologie van Geografiese Inligtingstelsels. Dit is ’n ontledingshulpmiddel wat  … Lees meer

Maandag | 09 Mei | 2022 Word 'n landskapargitek

Deur Marli Naidoo Die term landskapargitek verwys natuurlik na alle mense met groen vingers en kundigheid oor plante en tuine. Hierdie is ʼn kreatiewe loopbaan wat deur baie as ʼn kunsvorm gesien word, en soms sal hulle selfs na die landskapargitek as ʼn landskapkunstenaar verwys. In Suid-Afrika is daar verskeie  … Lees meer

Dinsdag | 03 Mei | 2022 Hoekom jou loopbaan 'n plato bereik en wat jy daaraan kan doen

Deur Anja van den berg As ʼn pasgegradueerde en jong professionele mens is dit dikwels makliker om ondersteuning te soek en advies in te drink. Namate mense se loopbane vorder, is hulle geneigd om huiwerig te wees om leiding te soek. Diana Kander, outeur van die topverkoper All in Startup:  … Lees meer

Dinsdag | 03 Mei | 2022 Drie maniere om te besluit wat jy volgende met jou loopbaan wil doen

Deur Anja van den Berg In plaas van weg te hardloop van ʼn werk wat jou misrabel maak, mik liewer na een wat jou bevrediging gee. Maar die weghardloop op sigself sal nie jou probleem op die lang termyn oplos nie. Om uit kom by die kern van hoe om  … Lees meer

Maandag | 25 April | 2022 3 dinge wat dapper leiers anders doen

Deur Anja van den Berg Eens op ʼn tyd was die dapper leier die een wat geen nonsens geduld het nie. Hy (of sy) was die sterkste, luidste en mees selfversekerde. Hierdie idee van dapperheid is gebaseer op baie volksverhale en fabels waar die held kragdadig, vinnig en aggressief is.   … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close