Deur Anja van den Berg
Of jy nou nog op skool, ʼn pasgegradueerde, ʼn jong beroepspersoon of ʼn gesoute werker is, in die nuwe normaal is een ding seker: voortdurende verandering. Lewenslange leer, die verkryging van nog vaardighede en die hersiening van vaardighede behoort op almal se lys te wees. Dis ʼn goeie idee om jou voornemens om te leer te belyn met die vaardighede wat in die huidige (en toekomstige) indiensnemingsmark die meeste gesog is.
Die professionele werwingsgroep Michael Page het ʼn verslag gepubliseer oor die heersende indiensnemingstendense vir 2022. Die verslag lig die professionele beroepe en vaardighede uit wat oor verskeie sektore in hoë aanvraag is.
Die verslag wys vyf poste in elke sektor uit en beklemtoon die kritiese vaardighede wat in ʼn ‘post-Covid’-landskap benodig word. Kom ons kyk na die bevindings:
Ingenieurswese en Vervaardiging
Top 5 in-aanvraag poste:
Top 3 in-aanvraag vaardighede:
Finansies en Rekeningkunde
Top 5 in-aanvraag poste:
Top 3 in-aanvraag vaardighede:
Verkryging- en Voorraadketting
Top 5 in-aanvraag poste:
Top 3 in-aanvraag vaardighede:
Verkope en Bemarking
Top 5 in-aanvraag poste:
Top 3 in-aanvraag vaardighede:
Tegnologie
Top 5 in-aanvraag poste:
Top 3 in-aanvraag vaardighede:
BRONNE:
Business Insider: https://www.businessinsider.com/10-jobs-that-will-be-growing-in-2022-have-openings-2021-12?IR=T
Foto krediet: TigerLily | Pexels
Oops! We could not locate your form.