• Teken in
  • Ander Artikels

    Finansiële beroepe: Waar die aanvraag is in SA
    Die Robert Walters Global Salary Survey vir 2017 bevat werwingsmarkbywerkings, indiensnemingsadvies en toonaangewende salarisse oor ons globale markte heen. Hier bespreek ons net die vooruitsigte vir die rekeningkundige en finansieringsektor in Suid-Afrika.   Werwingsmark in 2016 Gedurende 2016 was die Suid-Afrikaanse finansieringsmark oor al die sektore stabiel ten spyte van  ... Lees meer
    In ʼn groef? Raak weer só mal oor jou werk!
    Anja van den Berg   Is jy opgewonde oor die uitdagings by die werk? Voel jy betrokke en geïnspireer deur jou beroep? Of voel dit of jy in ʼn hamsterwieletjie hardloop en dieselfde goed doen en oor en oor met dieselfde mense oor dieselfde goed praat? Selfs opwindende betrekkings het  ... Lees meer
    2017 tendense in salarisse vir regsgeleerdes in SA
    Die Robert Walters wêreldwye salarisopname vir 2017 bevat inligting oor werwingsmarkte, indiensnemingsadvies en normsalarisse in wêreldmarkte. Hier word die vooruitsigte vir die regsektor in Suid-Afrika bespreek.   Private praktyk Die invloei van internasionale regsfirmas in die Suid-Afrikaanse mark het in 2016 ʼn hoë omset van senior personeel tot gevolg gehad.  ... Lees meer
    1 2 3 59
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close